Sa Se Grootste Probleme
Dames en here, ek wil vandag met julle praat oor Suid-Afrika se grootste probleem. Dit is nie, soos baie aanvaar, misdaad nie, maar ‘n samestelling van talle probleme wat almal van mekaar stam. Misdaad is net ‘n gevolg van armoede, swak lewensgehalte, gebrek aan opvoeding en ‘n te kort aan werksgeleenthede.
‘n Groot gedeelte van Suid-Afrika, ongeveer 75%, is steeds ‘n derde-wêreld land en derduisende mense is werkloos. Ondanks ons nuwe demokratriese bestel, het die ekonomie nog nie genoegsaam gegroei om voldoende werksgeleenthede te skep nie. Daarbenewens het nog werkers hul werk verloor as gevolg van Swart Ekonomiese Bemagtiging (SEB) en die afwesigheid van ‘n maandelikse salaris dryf mense na misdaad.
Aan die een kant veroorsaak die tekort aan skole en opgeleide onderwysers dwarsoor ons land dat talle jong leerders nie genoegsame onderrig ontvang nie en sodoende belangstelling in hul akedemiese vordering en hul toekoms verloor. Aan die ander kant veroorsaak SEB dat......
View the rest of this paper...
Approximate Word Count: 455
Approximate Pages: 2 (250 words per double-spaced page)
Why should you join Frat Files?
- - It's safe, secure, and private.
- - Instant access to over 100,000 papers. New papers are added hourly.
- - Fast and reliable customer support.
Similar Essays
-
Sa Se Grootste Probleme
SA se grootste probleme Dames en here, ek wil vandag met julle praat oor Suid-Afrika se grootste probleem. Dit is nie, soos baie aanvaar, misdaad nie, maar ‘n samestelling van
-
Hr Management In Private Company
nie, maar het JMC hul eie kantore weg van die res. Dit is hoofsaaklik a.g.v. spasie probleme wat ondervind word die laaste 2 tot 3 jaar omdat die groep so groei. Al die
-
-
-
Frat Files
Members
Information
© 2009 FratFiles.com.