Saved Papers

Save papers so you can find them more easily!

Join Now

Get instant access to over 100,000 papers.

Join Now!

Bertolt Brecht En Sy Epiese Teater

Bertolt Brecht en sy Epiese Teater

Die mens se sienning oor die lewe word beïnvloed deur die tydperk waarin hy grootword asook sy omgewing.

Wêreld oorloë samevatting:

Bertolt Brecht. Die Duitse dramaturg, regisseur en digter wat erken word as een van die mees belangrikste en invloedryke figure van drama in die 20ste eeu.
Brecht se unieke behandeling van sosiale temas en revolutionêre eksperimente met teater elemente het ‘n geweldige groot invloed op moderne drama, toneelspel en teaterontwikkelings.

Bertolt Brecht was gebore op 10 Februarie 1898 in Augsburg, Bavaria (Duitsland). Gedurende die Eerste Wêreld Oorlog het Brecht op sestienjarige ouderdom as ‘n mediese ordonnans gedien. Reeds in 1914 het Brecht gesien watter vernietigende effek oorlog op die mensdom het.
Na die Eerste Wêreld Oorlog het Brecht Medies gestudeer aan die Universiteit van Munich. Hier was hy vreeslik beïnvloed deur ekspressionisme en het hy sy eerste werke begin skryf, dus die ontstaan......


View the rest of this paper...

Approximate Word Count: 2643
Approximate Pages: 11 (250 words per double-spaced page)

Why should you join Frat Files?

  • - It's safe, secure, and private.
  • - Instant access to over 100,000 papers. New papers are added hourly.
  • - Fast and reliable customer support.

Credit Card

PayPal

Bank Account

Similar Essays

  1. Bertolt Brecht En Sy Epiese Teater

    Bertolt Brecht en sy Epiese Teater Bertolt Brecht en sy Epiese Teater Die mens se sienning oor die lewe word beïnvloed deur die tydperk waarin hy grootword asook sy omgewing.